Wednesday 3 April 2013


Pongola Tropical hou n

Acacia Kuns Galery Uitstalling  

op 13 Mei 2013

Ons nooi julle graag uit om hierdie dag saam met ons te geniet....





Die volgende produkte gaan uitgestal word:

1) Skilderye - ‘n Groot verskeidenheid van ± 200 skilderye van ± 35 verskillende kunstenaars. Van die kunstenaars wie se werke uitgestal gaan word is onder andere:

OTTO KLAR JANA DU TOIT

F. CLAERHOUT LOUIS MAY

REMITO ELAIN BRITZ

PAUL MUNRO PETRO NEAL

DEON STOLS JOHNNIE DE KOCK

LYNETTE BARNARD RENIER OOSTHUIZEN

MARIETA V. VOLLENHOVEN M ALBERTYN

EDZARD RIANA VORSTER

JEANETTE DYKMAN PHILLIP BRITZ

SONJA MEYER MARGARET WAGNER

BOSCH A KRANTZ

2) Persiese matte - 50 Egte Persiese matte van alle groottes - lopers en sy matte ingesluit.

3) Juwele - Alle vorms egte goud en silwer teen sakpas pryse.

Krediet -

1. Ons aanvaar kredietkaarte ,ook op u begrotingsrekening.

2. Vooruitgedateerde tjeks vir tot 12 maande word aanvaar.

Tyd: Vanaf 9h tot laat middag

Plek: Pongola Tropical  Tea Garden:

Vir enige verdere inligting kontak  084 510 2136/ 034 4131860 - Douwlina

Eet en drinkgoed sal voorsien.word.
 








Kom geniet die dag saam ons!!!

Popular Posts

Total Pageviews