Monday, 11 March 2013
PONGOLA CANSA SHAVATHON 2013.
Die jaar se “shavathon” was
weer ‘n baie groot sukses en ons as gemeenskap het meer geld ingesamel as laas
jaar. Baie dankie aan almal wat donasies gegee het en die dag/dae kom bywoon
het en deel van die prêt was. Dankie vir almal wat my gehelp het by die
suikermeule se dag op 1 Maart en Ok Grocer die oggend van 2 Maart en vir Heila
en Leoni Terblanche wat by die golfbaan, skool en rugbyklub gehelp het.
Opsomming van die
fondsinsammeling:
Totaal R19 338
Suikermeule R600
OK Grocer R2 010
Sakkie kollekte & NG Kerk
R3 560 & R 1 697
Rukgbyklub, skool & Golf
R11 471
Graag sal ek net die volgende
mense wil bedank wat baie belangrike bydrae gemaak het:
-
Chirs &
Corrie van Mr. Matatha & AFROX vir die Hellium gas
-
Michael Joubert –
sang
-
Rolene vd Merwe –
plaas van advertensies in Pongola nuus
-
Ockert en Lindie
Coleske – gebed
-
Santa &
Martelie vir die springkassteel
-
Kobus &
Jenine Lombaard – springkasteel opslaan en hulp by klub
-
Johan & Erika
vd Merwe – musiek en hulp by klub
-
Cane Riders –
musieksisteem
-
Amanda Boonzaaier
– neem van foto’s
-
Carmia &
Lee-Ann – skeer & spuit van die hare by die klub
-
Sonja en haar
span by OK
-
Venessa de Klerk
en haar span by die meule
-
Carin Bruwer vir
die insameling van donasies voor die dag
-
Ds Petrus vir al sy
reelings by die NG Kerk
-
Annet Jardim vir
die gebruik van die Rugbyklub
-
Basaki vir hulle
groot donasie en ondersteuning
-
Al die besighede
en mense wat goedhartig bygedra het.
Kom ons maak volgende jaar weer so!!!!!!
Groete Diana Terblanche
Subscribe to:
Post Comments (Atom)














0 comments:
Post a Comment